Wednesday, March 31, 2010

WIE GAAN JULLE NOOI?

Goeie dag almal. Die vraag kom op wie gaan ons nooi na ons "beskeie" uitstalling...wat glad nie so beskeie gaan wees nie.

NOOI ALMAL WAT JY KEN. As daar te min wyn is gooi ons water in bekers en kry meer ys, en as daar te min kos is - wel, dan maak ons plan. MAAR ons wil voete daar kry. Nooi en moenie ophou nooi nie. INVITE INVITE INVITE.

Groete, reis veilig gedurende die Paasvakansie - Anita

No comments:

Post a Comment