Thursday, March 18, 2010

WAT MOET EK DOEN OM DEEL TE NEEM?

WAT MOET EK DOEN OM DEEL TE NEEM?
Goed, hier kom dit:

GROOTSTE FAKTOR IS, JY MOET EEN VAN 15/16 KUNSVRINNE WEES OP DIE LYSIE - HIERDIE IS ONGELUKKIG NIE 'N FREE FOR ALL EVERYBODY INVITED EXHIBITION NIE.

1. Jy moet jou naam onder jou kuns kan teken en goed voel oor wat jy gedoen het dis al vereiste of jou kuns goed genoeg is.
2. Jy moet asb die 3e Mei 2010 jou 4x stukke kuns kom afgee by die PJ Olivier kunsskool voor 10h die oggend
3. Saam met die kuns kom asb R275 in kontant (geen tjeks) in gemerkte koevert.
4. As jy kan, kom help ons om die kuns te hang 3 - 4 Mei asb....bring 'n hamer, vislyn, sterk staal spykers, en baie energie.
5. Jy moet die aand van 5 Mei asb daar wees vir die opening - MET BAIE VRINNE
6. Elkeen van ons sal beurt kry om 2h iewers tussen die 6 - 9 Mei diens te doen en die skilderye op te pas..... en te help as iemand iets wil koop.
7. Die aand van die 5de so teen 6h sal dit nice wees as jy asb met 'n groooooot bord eetgoed en bottel rooi wyn en bottel water daar aankom....jy is welkom om meer te bring.......
8......en dit is dit vir eers.

A

No comments:

Post a Comment